23 November 1954 – 17 September 2023
23 November 1954 – 17 September 2023
Funeral service held at Grahams Funeral Services
Oom Gerhard, oom was een amazing oom en het altyd gesmile , oom gaan gemis word. Tot ons oom weer Sien. Rus dag my oom . Van Gerhard ,Tarina en Klein Gerhard Baie liefde en sterkte aan Tommy , Petro, nilandi en ook die klein donders en family . ons dink aan julle in hier moeilike tyd
Tot ons weer ontmoet my ou maat
Boeta die lewe loop soms vreemde draaie met n mens wat ons nie altyd verstaan nie. Wees verseker dat ek die goeie ou dae altyd sal mis, net soos ek jou ook gaan mis. Dis nie vaarwel nie, net n totsiens tot ons mekaar weer ontmoet. Petro, Tommy Nilandi, alle voorspoed vir julle met die begrafnis more. Sterkte Hantjie
Rus in vrede oom Gerhard - verlos van enige pyn of ongemak. Baie sterkte aan Tommie, Petro, Nilandi, oom se klein kinders en die res van oom se familie. Baie liefde Trix
Will always remember you as a great person with a big heart. Rest in peace my friendxxxx You are in the arms of the angels
Funeral service held at Grahams Funeral Services

A simple way to share tributes, receive service reminders, and send flowers or support.
Join the Waitlist