6 June 1941 – 2 November 2022
6 June 1941 – 2 November 2022
Funeral service held at Osbornes Funeral Directors Chapel
Tan Anna dinamies vriendelik hulpvaardig gasvry liefdevol belangstellend net 'n paar woorde om haar te beskryf. Sy 't die mooiste glimlag gehad. Vir my was sy 'n rolmodel. Ons sal tan mis. Sterkte oom Corrie niggies en neefs. Dink aan julle. Liefde Marié en Johan
Ons sal jou onthou as n talentvolle innemende vroy! Rus in Vrede.
Rus in vrede liewe Annie
Rus in vrede Tannie Annie.Ek gaan ons hokkie en golf geselsies baie mis.
Anna my vriendin sal jou altyd onthou met baie liefde !!
Rus sag Annie, dankie vir wie jy was en alles wat jy vir my en die mense om jou beteken het. My ander Ma, my eerste werkgewer, my mentor en vriendin. Ons tyd saam sal vir altyd diep in my hart bly. Aan Annie se gesin en familie julle bly in my gebede. Liefde Elicia
Thinking of you all on the loss of your beautiful Wife ,Mom and Ouma xx
Funeral service held at Osbornes Funeral Directors Chapel

A simple way to share tributes, receive service reminders, and send flowers or support.
Join the Waitlist